@Franschhoek_SA: RT @MarykeRoberts: Ons het die voorreg gehad om die lieflike Chenin Blanc uit ‘n wingerdblok wat in 1965 geplant is op Chamonix in Franschhoek te proe. Die energieke wynmaker, @BruwerNeil het mooi omgegaan met dié 55 jarige dame. Etiket word nog ontwerp, maar hou jou oë oop vir haar vrystelling. https://t.co/P3sU8Olaag

from http://twitter.com/Franschhoek_SA
via IFTTT

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *