@Franschhoek_SA: RT @stbnews_com: Steeds nie heeltemal ontslae van die gevolge van kajuitkoors nie? Dan het @Franschhoek_SA net die regte medisyne om van die laaste stuiptrekkings ontslae te raak, die jaarlikse Franschhoek Uncorked-fees wat van 6-8 Nov aangebied word. https://t.co/gcXq96ROJ4 #stellenboschnews https://t.co/fNjI06AnUM

from http://twitter.com/Franschhoek_SA
via IFTTT

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *